Somer Kersfees

 

Hierdie jaar vier ek Kersfees in Afrikaans, soos dit ‘n boeremeisie betaam. Vir my sê hierdie sterre alles oor Kersfees hulle gaan my kersboom versier. Dit is ook geskik vir gebruik as geskenk-etikette of tafel-sitplek-versierings. Dis bekikbaar in stelle van 6 of 10 en jy kan jou eie woorde en/of name gebruik om aan te pas by jou eie Kers-tema vir 2018. ♥. S.

Ns. Ja-ja… ek weet Trifle is Engels… maar weet enige iemand wat koekstruif is?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *