Hand Stamped

Hierdie Is Vir Mamma

Hierdie is vir jou Mamma, want jy is die een wat my troos as die wêreld einas uitdeel. Pleisters plak waar dit stukkend is en ‘n soenjie op kneus- en skaafplekke plant sodat dit gou kan genees. Raad het as ek moedeloos raak, hulp aanbied en antwoorde gee nog voordat ek daarvoor vra. Mamma is…

Somer Kersfees

  Hierdie jaar vier ek Kersfees in Afrikaans, soos dit ‘n boeremeisie betaam. Vir my sê hierdie sterre alles oor Kersfees hulle gaan my kersboom versier. Dit is ook geskik vir gebruik as geskenk-etikette of tafel-sitplek-versierings. Dis bekikbaar in stelle van 6 of 10 en jy kan jou eie woorde en/of name gebruik om aan…

Personalized Gifts

 I recently had the privilege to work with a wonderful couple who took my sidebar key tags to a whole new level by requesting me to add a soldered accent. They celebrated their 21st (copper / brass) wedding anniversary and they decided to secretly design a tag with a very special message for each other….