Personalized Jewellery

Hierdie Is Vir Mamma

Hierdie is vir jou Mamma, want jy is die een wat my troos as die wêreld einas uitdeel. Pleisters plak waar dit stukkend is en ‘n soenjie op kneus- en skaafplekke plant sodat dit gou kan genees. Raad het as ek moedeloos raak, hulp aanbied en antwoorde gee nog voordat ek daarvoor vra. Mamma is…